Slag van Centurion. Vaseline Bende moet bedank.

Slag van Centurion. Vaseline Bende moet bedank.

Started
January 17, 2024
Victory
This petition made change with 1,644 supporters!

Why this petition matters

Started by Colyn Serfontein

In 1992 is die Afrikaner Akkoord onderhandel en deur die ANC, NP en Afrikaner Volksfront ondertekening. Sowel as 'n aantal buitelandse amptenare.

Hierdie Akkoord het die basis gevorm van Afrikaner Selfbeskikking.

Ek gaan nie die hele geskiedenis vertel nie want dis algemene kennis.

Die Vryheidsfront Plus het 'n sleutelrol gespeel in die insluiting Artikel 235 in ons Grondwet.

Die Vryheidsfront het afgeskop en voorgegee dat hulle Afrikaner Selfbeskikking steun.

Vir bykans 30 jaar het hulle geensins die kwessie gedryf soos dit moes gedryf wees nie en het by tye dinge gedoen wat die proses meer gekniehalter het as iets anders.

Die Slag van Centurion het nou gestalte gekry  en op 2 Februarie 2024 gaan daar eise gestel word aan die Party.

Die top bestuur van die VF+ (Vaseline Bende) moet bedank.

Victory

This petition made change with 1,644 supporters!

Share this petition

Share this petition in person or use the QR code for your own material.Download QR Code